Intro
Het jy gehoor?
Regtig?
Gesêls oor....
Nê!
Home
|
Plak iets!
Huh
Hoe
Forum
Gesêls oor...
Huh
In die Soekertjie het ons oor die afgelope maand of wat die Plakplek Logo gesien. Maar wat is dit?Plakplek is 'n forum, 'n gespreksplein, dit is joune. In Plakplek kan alles in ons gemeenskap bespreek word, ons kan informasie deel, en idees steel. Ons kan iets verkoop en 'n nuwe ietse aankoop! Vrae vra, en ander antwoord! Grappies vertel, en die minute verby tel!Alles wat getik kan word, kan opgeplak word! En boonop kan ons fotos opplak! En daaroor gesels!Dit is alles GRATIS!Komaan, registreer op die forum, en begin klets! Of loer net waaroor gesels die res!
Kerk
Helpmekaar
CCD
Apteek
Robertson st
Klipdrift
Sonskyn
On Rail 62
Van Loveren
Tourism
Roodezandt
Berg
Drotschies
Robertson Winery
Jacarandas
Antiques
Hou Koel
Robertson Wynmakery
Van Loveren
Huh?
Hoe
Die Collins Engelse Woordeboek, beskryf "forum" so:forum (frm) n , pl -rums , -ra1.a meeting or assembly for the open discussion of subjects of public interest2.a medium for open discussion, such as a magazine3.a public meeting place for open discussion4.a court; tribunaDit is presies wat 'n forum op die internet ook is. 'n Plek waar gesprekke gevoer word oor enige idee. Alleen is ons alleen, saam praat ons hard!Die mees basiese beskrywing vir 'n forum is 'n plek waar mens die vermoë het om 'n gesprek te kan begin (in die vorm van "threads") en dan ook antwoord op ander se "threads". 'n Lid van die forum gemeenskap sê iets (deur te "post") wat deur almal in die forum gemeenskap gesien kan word. Dit word dan gelees, en dan is daar die opsie om daarop te antwoord ("reply"), wat ook deur die gemeenskap gesien kan word. So ontstaan daar 'n gesprek tussen lede, sonder dat almal gelyktydig voor die rekenaar hoef te sit.Elke forum kan derduisende kategorieë en sub-kategorieë hê. Kategorieë is soos plekhouers waarin onderwerpe van gesprek, en boodskappe ingedeel word.Die eerste stap is om te registreer op die forum. Daarna kan die gesprekke begin. Die forum is diep en wyd, baie funksies, en vele meer! Maar hierbo word die basiese funksies verduidelik. Die res is daar om ondek te word! En daar sal altyd iemand wees om alle vrae te beantwoord!
Hoe?
Forum
Kontak
Contact
Boss
Pizza&Pasta
169 West 21st St
+1.212.035.2469
orders_bosspizza.com
Contact